Sappige Suurlemoen en Peper T-Been in die pan

2016-08-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

1,910
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

500 g T Been per persoon (matured) oopgestaan dat dit lug skep, vleis moet kamertemperatuur wees
Olyfolie
Botter ( so 3 el )
Suurlemoensap
Growwe gemaalde swartpeper (genoeg, moenie skaam wees nie )
Sout na smaak
Lekker groot swaarboompan

Sny kepies aan die vetkant van jou T Been, smeer goed met suurlemoensap, laat rus vir 15 min
Sprinkel jou pan goed met olyfolie, voeg 2 el botter by en maak jou pan lekker warm.
Seel nou mooi jou vleis in warm pan vinnig oral om, voeg nog botter 1 et botter en sprinkel suurlemoensap oor, sout en peper na smaak en laat stadig panbraai tot na verlangde smaak, draai gereeld om.

Sit dadelik voor met pap en sous  of slapchips, uiesnippers of lekker knoffelbrood

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!