Tag: tert
Droom Appeltert
1 x blik tertappels (411 gram) 2 x eiers 190 ml strooisuiker 5 ml vanilla geursel 85 ml melk 60 ml botter of margarien 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout Metode: Klits eiers, suiker en vanilla geursel goed saam. Voeg melk by Smelt botter en voeg by ...
Read moreTUNATERT
KORS BESTANDDELE 125 gr margarine in blokkies 65 ml kookwater 250 ml bruismeel METODE Gooi kookwater oor margarine en roer tot sag. Voeg meel by en meng tot sagte deeg. Voer ān gesmeerde tertbord met deeg uit. VULSEL BESTANDDELE 1 blik tuna ā gevlok 4 ml pietersielie 3 groen snoep ...
Read moreKaaslose kaaskoek (Mikrogolf)
Kors: Ā½ pak tennisbeskuitjies 60 g botter of margarien Breek die beskuitjies en smelt die botter vir 1 minuut in die mikrogolf en meng met beskuitjies om kors te vorm. Sit in die gesmeerde tertbord en plaas in yskas sodat dit kan koel raak. Vulsel: 3 eiers 1 blik kondensmelk ...
Read moreSuurlemoentert met room
Vulsel: 1 blik kondensmelk 1 eier geel 175ml suurlemoensap Vars room Kors: Enige lekker tert kors of die gewone fyn koekies met botter Metode: Sit oond aan op 180’C om warm te word Druk kors in bak vas Meng vulsel bestanddele saam Giet die vulsel in die kors Sit oond ...
Read morePynappel Yskastert
Die lekkerste bederf ! 1 Blikkie ingedampte melk BAIE koud (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag. 2 pakkies jellie (Pynappel of suurlemoen geur). 1 Groterige blik fyn pynappel. 2 Pakkies Tennis beskuitjies. *grinnadella pulp (opsioneel) METODE: 1. Maak die twee pakkies jellie aan met 1 koppie kookwater. Sit in ...
Read moreMelktert (2 x 20cm)
Bestanddele 1. 1 Blik kondensmelk 2. 50ml Mielieblom (Mesina) 3. 50ml Vlapoeier 4. 1 Eier 5. 1 Liter melk 6. 10ml Vanilla geursel 7. 20ml Kaneel Metode 1. Gooi die kondensmelk saam met drie (3) kondensmelk blikkies vol melk saam in ‘n pot. 2. Verhit totdat die kondensmelk opgelos het. ...
Read more