Loader

Piesang en Sjokolade Lagies Poeding

2014-08-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

mooi op die oog en heerlike poeding in ‘n oogknip ..

Piesangs
1 pakkie kits sjokolade poeding – maak aan soos pakkie aandui- laat goed stol
1 pakkie tennis koekies, fyn gedruk, knypie kaneel ingemeng..

Skep lagie kits poeding onder in mooi glas, koekie krummels, en dan piesang in skyfies gesny, herhaal tot glas mooi vol is.

*styfgeklopte room bo-op (opsioneel)

…. geniet..!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!