Tag: south African
“Flamed grill” lamsrib
“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens nou gelukkig genoeg was om hardekool te kon kry soos ons vandag, dan sleep mens mos ‘n heel lamsrib oor daai ...
Read moreKerrie Hoender-Sosaties
1,5 kg hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in stukke opgekap, opsioneel Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende: ...
Read moreCoca-Cola Hoenderkebabs
1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny 1 groot ui, stukke gekap 1 groot groen soetrissie, stukke opgekap 500 ml coca-cola 125 ml sojasous 1 el bruinsuiker 3 el goue stroop 5 ml sout 6 sosatiestokkies in water geweek Ryg die hoenderstukke in op sosatiestokkies om die beurt met uie en ...
Read moreHeuning Tjops
Hemelse Blatjang~Heuning Tjops oor die Kole *10 lams of vark loin tjops vir die sous/marinade 1 koppie blatjang 1 koppie persekonfyt 1/2 kop heuning 1 kop louwarm water 3 el kookolie 2 el bruinsuiker 2 el suurlemoensap 1 tl roosmaryn 1 tl matige kerriepoeier sout peper na smaak Meng al ...
Read moreKaramel Amarula Sjokoladekoek
Hemelse Karamel Amarula Sjokoladekoek ~ Dis ‘n heerlike klam koek wat lekker klam bly. Jy het nodig: 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP: 200 ml suiker 250 ml water 60 ml Amarula-likeur ...
Read moreKerrie-Sosaties
Kerrie-Sosaties ~ die beste sosaties wat jy ooit sal eet 1,5 kg lamsboud / of steak / of hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 4 by 4 cm groot) varkspek – dun skyfies ( 5 mm), in dieselfde grootte blokkies gesny Meng bogenoemde vleis en spek met ...
Read moreBoland Skaap Potjie
Kookolie 8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny 8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny 8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny 8 klein uie 10 ml sout Vleisaftreksel 8 wortels, elk in 3 stukke gesny 3 groot aartappels, in blokkies gesny 24 jong groenbone, gehalveer 6 murgpampoentjies, ...
Read moreKampvuur Lemoenpatat
vir elke patat: (per persoon) so gemaak: 1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al 2 el botter 3ml lemoenskil gerasper Plaas die patat op ‘n stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sodat die patat goed raarin toegevou kan word. Maak ‘n snit in die patat en ...
Read moreLamsboudtjops oor die kole
Vinger alfek lekker bietjie kookolie 2 groot uie, in skywe gesny 25ml bruinsuiker 3 lourierblare 1el kerriepoeier 60ml asyn eetlepel vol gerasperde lemoenskil koppie fyn appelkooskonfyt halwe kop chutney kop water 10ml sout paar swart peperkorrels 2 kg lamsboudtjops Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend. Voeg alles behalwe ...
Read moreBeet Blatjang
-bottel en bêre Meng en bring tot kookpunt: 2 koppies bruin asyn 3 koppies suiker Meng die volgende saam: Voeg bymekaar 6 koppies gaar beet in blokkies gesny 2 uie gekap Meng die volgende en voeg by die kokende mengsel: 3 teelepels kerrie 1 teelepel sout Kook vir sowat 10 ...
Read more