Loader

Tag: south African

Ribbetjie oor die kole

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Vingerlek lekker lamb rib so 1 tot 2kg 1 ui, baie fyn gekap 1/4 kop olyfolie 1/2 kop suurlemoensap 4 el heuning 3 knoffelhuisie, gekneus 1/2 tl fyn gemmer 1 tl droë roosmaryn sout en vars gemaalde peper na smaak Meng al die bestanddele saam. Gooi oor die ribbes en ...

Read more

Krummelpap

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Op sy beste saam met melk, botter en suiker, of suurmelk, of braaivleis, met tamatiesmoor. 2 koppies water knippie sout 4 koppies mieliemeel melk botter Bring water en sout tot kookpunt Voeg mieliemeel by in ‘n hopie in die middel van die kastrol , Sit deksel op en verlaag hitte ...

Read more

Boerie Burger Oor Die Kole:

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Iets anders vir die braaivleis vuur…! Jy het nodig: + – 1 kg beesmaalvleis (beste gehalte wat jy kan kry (1 t) fyn kaneel; 1 groot uie, fyn gekap 5 knoffelhuisies, fyn gekneus (1 e) fyn koljander (1 t) vars gemmer, gerasper (3 e) pietersielie, fyn gekap; sout gemaalde swartpeper ...

Read more

Oondgebraaide Dikrib

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Jy het nodig… 2 kg Dikrib (short rib) Handvol gewaste klein aartappels, met skil aan SOUS 2 groot uie, fyn gekap 6 knoffel, gekneus bietjie olie eetlepel botter koppie tamatiesous (allgold) 3 el worcestersous 3 el soyasous 3 el asyn koppie water 3 el heuning lekker teelepel mosterd – dijon ...

Read more

Brandewyn-en-Coke T-Been

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Neem die volgende vir die marinade: Twee koppies Coke Halwe koppie brandewyn Koppie Mrs Ball’s-blatjang Twee eetlepels sojasous Twee eetlepels goeie asyn Goeie gehalte T-Been Gooi twee koppies Coke en die brandewyn in die pan. Voeg Mrs Ball’s by. Kook af tot die hele storie ‘n dunnerige stroop maak. Klits ...

Read more

Mosbolletjiebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ...

Read more

Ystervarkies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Benodighede 500 ml strooisuiker 4 groot eiers 250 ml olie 5 ml vanilla-geursel 750 ml meel, gesif 15 ml bakpoeier 250 ml melk klapper Metode Klop die strooisuiker en eiers in menger tot dit lig en donsig Voeg die olie en vanilla-geursel by. Voeg die gesifte meel en bakpoeier alternatiewelik ...

Read more

Vingerleklekker Kebabs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500g -hoender borsies in kebabblokkies opgesny sout na smaak 12 droe  appelkose, in sjerrie geweek vir 15 min 5 appelringe, in kwarte gesny 8 spekvleisrepies 1 groot groen soetrissie 1 groot ui 8-12 sampioene Marinade: 150 ml kookolie 20ml aangemaakte mosterd 20ml Worcestersous 10ml Tobascosous 15ml sojasous 50ml brandewyn 10ml ...

Read more

Pannekoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

3 x 250 ml koekmeel 3 groot eiers 175 ml koppie olie 25 ml asyn 3 ml sout 15 ml bakpoeier 4 x 250 ml water Metode Klits eiers en water baie goed. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. Gooi meel by en klits. Gooi bakpoeier ...

Read more

Kreef oor die kole

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

rou kreef suurlemoensap vars, gekapte pietersielie Bedruipsous 250 ml botter, gesmelt 1 groot suurlemoen se sap 5 ml gemengde gedroodge kruie 5 ml gekapte knoffel Metode Sny die krewe ruglangs oop sonder om dit deur te sny. Breek die kreef oop en druk dit plat. Verwyder die dermpie uit die ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!