Loader

Waatlemoen Kersfees Koek

2023-12-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Malvapoeding

So ietsie anders vir die kerstafel

1 klein waatlemoen
2 houertjies room ~ styfgeklop
geroosterde amandel vlokkies
vrugte van jou keuse vir versiering
versiersuiker
Sny kante van die waatlemoen af. Vat nou die middelstuk, sny sy skil in die ronde af, dat dit soos ‘n ronde koek lyk
Sprinkel die waatlemoenkoek met versiersuiker
Klop room lekker styf, versier met slaplemmes
Pak nou jou vrugte mooi bo op
Sprinkel met amandelvlokkies

foto: Annelize Schoonbee‎

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!