Tuisgemaakte Tartaresous:

2013-07-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,601
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

heerlik….die tartaresous kan 2 – 3 weke in die yskas gebêre word…

Jy het nodig:

250 ml mayonnaise
100 ml sandwich spread
2 agurkies, gekap
3 spruituie, gekap
15 ml gekapte pietersielie
5 ml suurlemoensap
5 ml aangemaakte Engelse mosterd
5 ml suiker
15 ml kappertjiesaad, gekap, (opsioneel)

so gemaak:

Meng alles baie goed saam. Bedien met vis, hoender, aartappelskyfies., sout koekies..ens.. geniet!!

deur: Bok

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!