Tag: Soetgoed
Sherbet Poeier
Bestanddele 1 koppie versiersuiker 1 teelepel bicarbonate of soda – (koeksoda) 1 teelepel tartaric acid 1 teelepel citric acid (die poeier form, by apteke verkry) 1 pakkie kool aid of drink-o-pop, enige geur Druk sitrus suur en kool aid fyn met agterkant van ‘n lepel, meng dan als saam. ...
Read moreTamboesies
Bestanddele: 1 rol skilferdeeg (400g) 1 eier – geklits 500 ml vars room 50 ml strooisuiker 1 tl vanielje geursel 1 koppie gesifte versiersuiker 30 ml kookwater paar druppels suurlemoensap geel voedsel kleursel So gemaak: Rol ...
Read moreJelly Tot Stafies
Maak so 20 stafies Bestandele 250gr botter 250ml Rice Crispies 250ml Fyngedrukte tennisbeskuitjies 140gr Versiersuiker 150gr Jelly Tots 50gr Wit sjokolade gesmelt Smelt botter, meng die res van die bestandele by behalwe sjokolade. Meng deeglik. Druk in ‘n 25x15cm koekpan plat. ...
Read moreVinnige Yskastert
Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik ...
Read moreSoete Verleiding
Dit is vreeslik, ongelooflik, verskriklik lekker….. verslawend!! Bestanddele: 250 ml Melk 250 ml Kokao 500 ml Botter 4 x 250 ml Suiker 5 x 250 ml Hawermout 500 ml Klapper knypie sout 10 ml vanilla essence So gemaak: In ‘n lekker groot kastrol, meng saam: melk, kakao, botter en ...
Read moreToffie Appels
Die kind in sommige van ons sal nooit sterf, ek vandag so lus vir ‘n toffieappel,, Kannie eens onthou wanneer laas ek een verober het nie… Bestanddele: 15 medium grootte appels 190 ml water 2 koppies suiker 15 Sosatiestokkies 125 ml gouestroop knypie sout rooi ...
Read moreSoete Baklava Verleiding
Skep vir jou genoegsame skoon ruimte om jou baklava voor te berei.. Botter jou bakplaat +- 50 x 30 cm , baie goed!!! Bestanddele: 6 velle filodeeg – goed ontvries (onthou filodeeg droog baie vinnig uit hou dus jou lae dig toe met skoon klam vadoeke tot jy dit ...
Read moreCoca-Cola Sjokoladekoek
Bestanddele: 500ml meel 500ml suiker 5ml sout 250g botter 45ml kakao 250ml coca-cola 375ml marshmallows, in kwarte gesny 5ml koeksoda 125ml karringmelk 2 eiers, geklits 5ml vanieljageursel Voorverhit oond na 180°C Sif die meel en sout saam. Voeg suiker by. Verhit die botter, kakao en coca-cola saam tot die ...
Read more5 minuut shokolade koek in n koppie
Bestandele: 4 Eetleepels koekmeel 4 Eetlepels suiker 2 Ietlepels kakao 1 eier 3 Eetlepels melk 3 Eetlepels kookolie 3 Eetlepels “choc chips” paar druppels vanilla geursel 1 ekstra groot beker knypie sout Gooi al jou droe bestandele in jou beker…meng goed deur. Voeg melk en kookolie by, roer goed deur ...
Read moreTuisgemaakte nougat
Benodighede: ryspapiervelletjies 100 g amandels, geblansjeer 200 g heel haselneute 100 g ongesoute pistasieneute, geskil 1 vanieljepeul of 5 ml vanielje-ekstrak 625 g suiker 150 ml vloeibare glukose 100 g heuning 3 eierwitte Metode Voer die bodem van ’n diep bakplaat of oondpan met bakpapier uit. Rangskik velletjies van ...
Read more