Loader

Vinnige Wit Brood

2015-07-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 21
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

21 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Smul lekker vinnige brood, wat meer kan jy vra, Tuisgebak , die beste !!!

500g Bruismeel (Self Raising flour)
500ml karringmelk
1/2 tl sout

Voorverhit oond 180°C

Meng alles goed saam.
Gooi in gesmeerde broodpannetjie

Bak in voorverhitte oond vir 1 uur

Met dank aan Maritza Farham

Comment (1)

  1. posted by Martin van Wyngaard on November 7, 2016

    Lyk lekker

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!