Sherbet Poeier

2011-06-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,426
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

 

Bestanddele

1 koppie versiersuiker
1 teelepel bicarbonate of soda – (koeksoda)
1 teelepel tartaric acid
1 teelepel citric acid (die poeier form, by apteke verkry)
1 pakkie kool aid of drink-o-pop, enige geur

Druk sitrus suur en kool aid fyn met agterkant van ‘n lepel, meng dan als saam. Sit voor met suigstokkies om in die sherbet te doop. Geniet!

 

 

Meng als goed saam en sit voor met suigstokkies! Passop dis ‘n taai gemors so hou maar die kleingoed dop 🙂

 

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!