Tag: Soetgoed
Sjokolade Balletjies
Verleidelike happies 250 ml versiersuiker200 g fyn gedrukte Marie beskuitjies125 g fyn appelkooskonfyt100 ml kakao125 g margarien5 ml vanilla Sif die versiersuiker en kakao saam. Voeg die res van die bestanddele saam. Meng goed en rol in balletjies. Rol dan in klapper / versiersuiker of kakao Plaas in yskas vir ...
Read moreToffie Appels
Lekkerste lekker manier vir kinders om ‘n vrug ook in te kry 30 middelslagappels30 stokkies1 liter (4 k) suiker375 ml water1 ml sout250 ml (1 k) gouestrooprooi kleursel Was en droog appels af en steek stokkies stewig by die stingelent in. Los suiker op in water, voeg sout en stroop ...
Read moreHeuning Appels met neute en vanieljeroomys
100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ‘n braaipan en verhit dit op lae hitte totdat die botter begin skuim. Gooi die heuning by en laat die mengsel borrel soos lava. Maak seker dat ...
Read moreTuisgemaakte Sjokolade Stroop
1 kop Room 1 kop Suiker 3/4 kop kakao 1 tl vanilla geursel knippie sout 2 el stroop Roer al die bestanddele saam in ‘n lekker groot souspan oor matige hitte totsuiker opgelos is, tot glad en blink Verwyder van die hitte en laat afkoel vir 10 min Gooi in ...
Read moreTuisgemaakte Turkse Lekkers
Bestandele: 45ml gelatien 125ml koue water 500ml strooisuiker 190ml kookwater 4ml wynsteensuur 1 suurlemoen se sap 5ml vanielje geursel rooi voedselkleursel so gemaak: Spons gelatien in koue water. Verhit suiker en kookwater saam tot suiker opgelos het. Voeg wynsteensuur by en verhit tot kookpunt. Laat vir sowat 5 minute kook. ...
Read moreNutella en Rice Krispies Blokkies
‘n twis op ‘n klassieke lekkerte . 2 kop suiker 4 el Kakao 125 g Botter 125 ml room ½ koppie Nutella 1 el Vanielje 2½ kop Rice Krispies bakpoeier . Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan goed met bakpoeier In ‘n swaarboom kastrol, oor lae hitte, bring ...
Read moreIdealmelk Tertjies
Bestanddele 1 ½ koppies koekmeel mespunt sout ½ koppie suiker, plus 1 eetlepel ekstra 200g ongesoute botter, kamertemperatuur 2 eetlepels koue water 1 koppie warm water 3 x-tra groot eiers, by kamertemperatuur 1/2 koppie Ideal ingedampte melk, by kamertemperatuur 1 teelepel vanielje kaneelsuiker *Klein vleis pasteitjie foelie pannetjies of jou ...
Read moreGrondbootjiebotter fudge
Lekker versnappering fudge vir die manne se soet/lus tande 2 koppies suiker 1/2 koppie melk 1tlp vanielje geursel 3/4 koppie “crunchy” grondbootjiebotter 1/4 koppie fyn en geroosterde grondboontjies (opsioneel). Maak dit net lekkerder. Kook suiker, melk en vanieljegeursel saam totdat dit borrel. Roer vir 5minute en gooi die grondboontjiebotter en ...
Read more