Loader

Grondbootjiebotter fudge

2014-11-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels

  • Strooperige Koeksisters

  • Pofferige Meringues

Lekker versnappering fudge vir die manne se soet/lus tande
2 koppies suiker
1/2 koppie melk
1tlp vanielje geursel
3/4 koppie “crunchy” grondbootjiebotter
1/4 koppie fyn en geroosterde grondboontjies (opsioneel). Maak dit net lekkerder.
Kook suiker, melk en vanieljegeursel saam totdat dit borrel. Roer vir 5minute en gooi die grondboontjiebotter en grondbootjies by. Dis sal ‘n bal vorm tot als karamelsag is. Roer aanhoudend oor matige hitte. Die mengsel sal borrel. Sodra die effens van mekaar begin trek…..gooi als in ‘n pannetjie wat gespuit en uitgevoer is met waspapier. Ek spuit ook sommer die waspapier. Half afgekoel sny dit in blokkies. SIt wees in die yskas tot koud. Lekker eet.
Amanda Visagie via Facebook Boerekos Kookengeniet
Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!