Loader

Nutella en Rice Krispies Blokkies

2015-07-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels

  • Strooperige Koeksisters

  • Pofferige Meringues

‘n twis op ‘n klassieke lekkerte

.
2 kop suiker
4 el Kakao
125 g Botter
125 ml room
½ koppie Nutella
1 el Vanielje
2½ kop Rice Krispies
bakpoeier

.
Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan goed met bakpoeier
In ‘n swaarboom kastrol, oor lae hitte, bring die suiker, kakao, botter en room tot kookpunt, kook vir 1 min. Verwyder van plaat
Voeg dan in Nutella, vanielje, en rice krispies by, meng goed deur
Plaas in yskas om te verhard en sny in blokkies

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!