Toffie appels

2007-01-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

1,261
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

30 middelslagappels
30 stokkies
1 liter (4 k) suiker
375 ml water
1 ml sout
250 ml (1 k) gouestroop
rooi kleursel

Was en droog appels af en steek stokkies stewig by die stingelent in. Los suiker op in water, voeg sout en stroop by en kook tot die ligtekraakstadium (143 oC). Voeg kleursel by en roer. Dompel appels in warm mengsel (hou dit warm terwyl daarmee gewerk word, maar moet dit nie kook nie.) Laat die oortollige stroop afloop en plaas die appels met die blom-ent op gesmeerde botterpapier. Sal hard wees binne ‘n paar minute. (Ligtekraakstadium : as ‘n bietjie van die mengsel in koue water gegooi word en ligweg kraak).

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!