Loader

Patatwiele

2016-09-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 31
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

31 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Aartappel Koekies

  • Vars Aspersies

  • Gevulde, gebakte tamaties

  • PAMPOENPOFFERTJIES IN STROOP

  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats


5 patats gekook en fyn gedruk en afgekoel moenie waterig wees nie)
1 rol  blaardeeg – ontdooi
1 kop kaneelsuiker ((kaneel en suiker mengsel)
1 kop bruinsuiker
1 kop room

Voorverhit oond 180 C

Rol blaardeeg effetjies uit
Smeer patat oor die deeg
Strooi helfte van die kaneelsuiker oor die patat
Rol die deeg op, bere in die yskas vir halfuur
Sny in duim dukte wiele
Pak wiele in vuurvaste gesmeerde oondbak
Meng die bruinsuiker en room, en giet eweredig oor patatwiele
Strooi res van die  kaneelsuiker oor
Bak vir 45 minute in voorverhitte oond, bedien warm

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!