Loader

Tag: oudtydse

Gestoofde Mieliebrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Al die Mieliebrood resepte bevat koekmeel. Hierdie een is sonder meel. Dit is ‘n fantastiese resep. Ek gebruik ‘n lee 1kg koffieblik, en dit werk uitstekend. Gebruik ‘n bliksnyer om die koffieblik se rand te verwyder. 500ml gemaalde vars mieliepitte (die mielies moet nog melkerig wees) 2 eiers 2 ...

Read more

Predikantsvrou- Nagereg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

liplekker warm nagereg… 3 groot eiers – geskei 190-375 ml strooisuiker.. gelang van jouse soettand 375 ml melk – volroom 100 ml meelblom – gesif 310 ml lemoensap – vars 30 ml suurlemoensap – vars skil geraper van 1 lemoen 45 ml botter voorverhit oond 180C So gemaak: klits die ...

Read more

Outydse souskluitjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 100 ml Vars melk Knippie sout Stroop: 700 ml water Kaneelsuiker 25 ml botter So gemaak: Sif droë bestanddele ...

Read more

Outydse Koffiekoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  Bestanddele: 2 kg koekmeelblom 7 ml sout 625ml geelsuiker 750 g botter 110 ml skoon varkvet 400 ml stroop 25 ml koeksoda 250 ml baie sterk swart koffie 15ml vanieljegeursel So gemaak: 1. Meng meel, sout, suiker in groot skottel. 2. Frummel botter en vet daarin. 3. Voeg die ...

Read more

Heuning en Feta Pampoenkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele: 2 koppies gaar boerpampoen fetakaas, gekrummel 2 tl fyn kaneel halwe koppie heuning 2 eiers 1 koppie koekmeel 1 tl bakpoeier olyfolie vir braai halwe koppie pekanneute, gekap(opsioneel) Metode: Meng nou die gaar fyngedrukte pampoen, meel, bakpoeier, eiers en pekanneute saam. Verhit ’n bietjie olyfolie in ’n pan ...

Read more

Ouma se Jamtertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  125 ml koekmeel 375 ml gesifte versiersuiker 250 ml gemaalde amandels 4 eierwitte, teen kamertemperatuur 180 g botter, gesmelt 5 ml vanieljegeursel 15 ml appelkooskonfyt 15 ml aarbeikonfyt 15 ml ryp vyekonfyt 15 ml bessiekonfyt Voorverhit die oond tot 180 C. Meng die meel, suiker en gemaalde amandels in ...

Read more

Outydse Asynpoeding

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Sous: 500 ml water 500 ml suiker 125 ml asyn Deeg: 30 ml botter 125 ml strooisuiker 2 eiers 375 ml koekmeelblom 5 ml koeksoda 10 ml gemmer 1 ml sout 2 ml neutmuskaat 30 ml appelkooskonfyt Verhit die bestanddele vir die sous saam tot kookpunt. Laat prut vir ...

Read more

Wilds Sosaties

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  2.5 kg Wildsfilet in blokkies gesny. 1.5 kg Lamsvleis in blokkies gesny. ½ kg varkspek 2 groot uie in ringe gesny 1 Eetl kerrie poeier ½ Eetl borrie 2 Eetl suiker 1 Eetl mielieblom 2 Eetl perske blatjang 1½ koppie asyn 1½ koppie water METODE: Braai die uie in ...

Read more

Oliebolletjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  4x250ml koekmeelblom 250ml suiker 30ml bakpoeier 2 eiers, geklop 250-300ml water 125ml rosyne 750ml (om in te braai) OM IN TE ROL: Meng 500ml suiker en 30ml fyn kaneel Meng meel, suiker en bakpoeier in ‘n mengbak. Klop eiers en water, voeg by meelmengsel en meng goed. Roer rosyne ...

Read more

Koeksisters

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Ek gebruik al die resep vir n redelik tyd, en is heerlik. Ek het die resep in twee dele gesit, siende dat die no 1 so 48 klein koeksister maak, en no 2, gebruik wanneer ek vir n Bazaar maak…. Koesisters 1 4 k meel 1tl sout 6 tl bakpoeier ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!