Ouma se Jamtertjies

2010-05-16
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,636
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

 

125 ml koekmeel

375 ml gesifte versiersuiker

250 ml gemaalde amandels

4 eierwitte, teen kamertemperatuur

180 g botter, gesmelt

5 ml vanieljegeursel

15 ml appelkooskonfyt

15 ml aarbeikonfyt

15 ml ryp vyekonfyt

15 ml bessiekonfyt

Voorverhit die oond tot 180 C.
Meng die meel, suiker en gemaalde amandels in ‘n bak.
In ‘n aparte bak, klits die eierwitte liggies tot skuimerig en voeg gesmelte botter en vanieljegeursel by.
Voeg bydroë bestanddele en meng deur.
Skep in gesmeerde kolwyntjiepannetjies of tertpannetjies met ‘n mooi, gekartelde rant (net half-vol) en skep ‘n bietjie konfyt bo-op elkeen.
Bak vir ongeveer 15 minute tot goudbruin.
Laat effens afkoel, sif versiersuiker oor en sit voor.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!