Oliebolletjies

2009-08-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,727
Related Recipes:
  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Roommielie Poffertjies

  • Soet Patat Plaatkoekies

  • Vetkoek Burger

  • Ingelegde eiers

 

4x250ml koekmeelblom
250ml suiker
30ml bakpoeier
2 eiers, geklop
250-300ml water
125ml rosyne
750ml (om in te braai)

OM IN TE ROL:
Meng 500ml suiker en 30ml fyn kaneel

Meng meel, suiker en bakpoeier in ‘n mengbak. Klop eiers en water, voeg by meelmengsel en meng goed. Roer rosyne by. Verhit die olie tot warm en skep elke keer ‘n eetlepel van die beslag in die warm olie. Braai bolletjies alkant tot goudbruin. Moenie meer as 4 bolletjies gelyk braai nie. Skep met ‘n gaatjieslepel in uit, dreineer oortollige olie en rol in kaneelsuiker. Bedien.
Lewer sowat 30 bolletjies. Oliebolletjies moet nie lank gebêre word nie, want dit word gou sag.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!