Toffie Blondies

2014-05-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,413
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

1 1/2 koppie ongesoute botter
2 1/2 koppie koekmeel
1 1/2 tl bakpoeier
1/2 tl sout
4 groot eieirs
2 kop kompakte bruinsuiker
1 tl vinalla essence
1 kop gekapte pecan neute
1 kop sagte karamel toffies opgekap

so gemaak:

1. Voorverhit oond na 160 grade celcius , sprei oondpan met “nonstick”, le uit met waspapier, maak seker kante is ook gedek , sprei weer net “nonstick”
2. In ‘n pot oor lae hitte, smelt botter, roer aanhoudend tot dit diep bruin kleur maak. Verwyder van hitte laat afkoel tot kamer temperatuur.
3. Sif saam, koekmeel, bakpoeier en sout. Hou eenkant
4. In ‘n lekker groot mengbak, (gebruik elektriese klitser indien moontlik) klits eiers en suiker saam, tot lig en fluffy. Meng vanilla en bruin gesmelte afgekoelde botter by, meng alles goed saam, skraap kante ook goed af tussenin.
5. Voeg jou droe bestandele nou by…meng in, voeg jou pecan neute en stukkies toffies by, meng net liggies deur.
6. Skep deeg in voorbereide pannetjie, bak 45 tot 60 min tot toetspen skoon uitkom…moenie oorbak nie, begin toets op 45 min, dit moet ferm in die middel voel.Laat afkoel in pannetjie, haal uit en sny in blokkies

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!