Tag: hoe maak mens
Staatmaker Vanilla Sponskoek
Wen resep vir ‘n veerligte sponskoek, jy sal elektriese klitser hiervoor benodig. Hou by 15 minute tydsberekening, jy sal nie spyt wees met eindresultaat nie 2 kop koekmeel 1 ½ kop witsuiker 4 groot eiers 1 kop melk 40 ml kookolie 2 tl bakpoeier 2 tl vanilla . Versiersel: Aarbei ...
Read moreBlinkbek Goue Hoenderdye
Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nóg lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...
Read moreSjokolade Botterversiersel
Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies – genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en ...
Read moreSpringbokboud in die oond
As jy so gelukkig is om ‘n ou boudjie in die vrieskas te hê.. Die resep werk lekker vir enige wildsboudjie 1 springbokboud 500 ml karringmelk 10 blokkies varkspek (skaapstert of brisket vet werk ook goed) 10 heel knoffeltoontjies, afgedop 2 uie, in dik skywe gesny 250 ml Old Brown ...
Read moreKerriemayo – Hoenderborsies
Blitsvinnig en baie lekker , ‘n vra-na-meer-hoender lekkerte 6 hoenderborsies, ontbeen, maar los velletjie aan 3 eetlepels olyfolie 1 groot ui – baie fyn gekap 1 groot ryp tamaties, geskil en fyn gekap suurlemoen grofgemaalde swartpeper ½ tl fyn gemmer 2 el sterk kerriepoeier 1 el bruinsuiker 1 kop witwyn ...
Read moreJaptrap Biltong
Lus om jou eie Biltong te maak, maar nie die “fancy” geriewe soos n Biltongboks om grootmaat te maak nie. Koel komkommer, die een is vir jou. Sommer so in die oop lug soos in die ou dae. Binne 3 dae kan jy al smul. Vir die Biltong: +-1.2 ...
Read moreToeka se Wildswors
Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou. Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...
Read morePasta met Hoender en Sampioen Gebak
Heerlike randrekker, bedien met kraakvars groenslaai en broodrolletjies . ½ pak fatti’s & monie’s macaroni 3 hoenderborsies 1 ui, fyn gekap 3 knoffeltoontjies , gekneus 1 pakkie sampioene, in skyfies gesny aromat of hoenderspeserye na smaak gemengde droë kruie na smaak sout en peper na smaak bietjie olie 1 kop ...
Read morePeer Krummeltert
‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...
Read moreKerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor
Heerlik saam mieliepap, kapokaartappels, stampmielies of bo oor worsrolletjies . 1 groot eiervrug, geskil in groot blokkies gesny (plaas in bakkie kouewater) 3 groot tamaties, ontvel en opgesny in blokkies 2 groot uie, geskil en fyn opgekap 1 groot soet groenrissie – blokkies opgekap 6 knoffeltoontjies – geskil en gekneus ...
Read more