Loader

Tag: groente

Anderste slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Ietsie anders as die allerdaagse ou slaaie, die is heerlik !   2 blikke French Cut groenbone, gedreineer 2 groot avokado’s 1 uie, baie fyn gekap 3-4 groot e mayonaise sout en peper na smaak Sny avo’s in stukke Meng met gedreineerde blikkies groenbone en gekapte uie Meng mayonaise in ...

Read more

SOETPATAS MET BRANDEWYN

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

  Bestanddele: 450g Patas 2el Heuning Koppie Brandewyn 3el Bruinsuiker 5el Broodkrummels Gerasperde Lemoenskil Botter Knypie sout So Gemaak: 1. Kook patats in sout water vir 15 min. Sny in skywe en plaas in gesmeerde oondpan. 2. Meng heuning met koppie brandewyn en giet oor patats. 3. Meng bruinsuiker, broodkrummels ...

Read more

Hemelse Spek en Aartappel Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

  Heerlik as bygereg of sommer so op sy eie 6 middelslag aartappels – halfgaar gekook 1 groot ui 2 x 200 g Escort skouer spek 2 knoffel huisies 375 ml cheddar kaas 600 ml vars room swart peper Sout Metode Sny spek repies in helfte deur;  braai in warm ...

Read more

Sampioen Roomsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 Pakkie swart sampioene – opgesny 1 Pakkie “Cream of Chicken” sop 500ml Room Botter vir braai Kaas Melk Braai die sampioene in die botter. Maak die “Cream of Chicken” sop aan met die room en voeg by die sampioene. Laat prut tot gaar, indien te dik – verdun met ...

Read more

Kapokaartappels met uie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 uie, fyn gekap 60ml botter 15 ml olyfolie 300 g aartappels, geskil 190 ml melk sout peper n knippie neutmuskaat grasuie vir versiering Braai die uie in 30 ml botter en 15 ml olie tot goud bruin terwyl jy dit roer. Kook die aartappels in sout water en dreineer. ...

Read more

Spaghetti met spinasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 g spaghetti 2 groot uie, fyn gekap 60 ml olyfolie 500 g spinasie sout fyn neutmuskaat Kook die pasta volgens die aanwysings tot sag, dreineer dit en hou dit warm. Soteer die ui in die olie. Was die spinasie, sny die ribbes uit en snipper dit fyn. Voeg die ...

Read more

Warm groente sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 ml gekapte uie 2 pakkies gevriesde groente sop mengsel 2 blikkies tamaties met basielikruid, knoffel en oreganum 500 ml vleisatreksel 1 blikkie tamaties met groen rissies 250 ml water Braai die uie vir 4 minute totdat dit sag is. Voeg die res van die bestandele by, en bring dit ...

Read more

Spinasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

2x bosse spinasie goed afgespoel en gesnipper (harde stukke verwyder) 2x uie fyn gekap 1x knoffelhuisie fyn 1x pakkie spek fyn gekap 1x blik tamatie en ui 1x pakkie sampioen sous 2 x eiers 1x pakkie sampioen sop feta kaas chedder kaas braai die uie en knoffel en spek tot ...

Read more

Piccalillie Slaai (Soet- suur slaai)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

350g Piccalillie 1 blik kondensmelk 1 groot blik ingelegte gemengde vrugte gherkins en suur uitjies na smaak Meng alle bestanddele saam en verkoel vir ten minste half uur, geniet saam met n braai!!

Read more

Molshope

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

6 groot aartappels (geskil en in blokke gesny) botter sout peper vars room kaas ( 1 koppie gerasper) Kook aartappels totdat dit reg is om fyn gedruk te word, gooi water uit en voeg botter, sout, peper by en druk dit fyn. Skep lepelsvol in ‘n oond pan. Gooi vars ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!