Loader

Sampioen Roomsous

2008-07-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

2,762
Related Recipes:
  • Parmesaankaas Sous

  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

1 Pakkie swart sampioene – opgesny
1 Pakkie “Cream of Chicken” sop
500ml Room
Botter vir braai
Kaas
Melk

Braai die sampioene in die botter. Maak die “Cream of Chicken” sop aan met die room en voeg by die sampioene. Laat prut tot gaar, indien te dik – verdun met ‘n bietjie melk.
Variasie – voeg gerasperde kaas by vir ‘n Kaas / Sampioen sous

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!