Anderste slaai
2011-03-17Average Member Rating
(4.7 / 5)
3 People rated this recipe
2,568Related Recipes:
Ietsie anders as die allerdaagse ou slaaie, die is heerlik !
2 blikke French Cut groenbone, gedreineer
2 groot avokado’s
1 uie, baie fyn gekap
3-4 groot e mayonaise
sout en peper na smaak
Sny avo’s in stukke Meng met gedreineerde blikkies groenbone en gekapte uie Meng mayonaise in sodat dit lekker gesmeer is Geur na smaak met sout en peper.