Tag: gebak
Predikantsvrou- Nagereg
liplekker warm nagereg… 3 groot eiers â geskei 190-375 ml strooisuiker.. gelang van jouse soettand 375 ml melk â volroom 100 ml meelblom â gesif 310 ml lemoensap â vars 30 ml suurlemoensap â vars skil geraper van 1 lemoen 45 ml botter voorverhit oond 180C So gemaak: klits die ...
Read moreHAM EN APPELSOUFFLĂ
Bestanddele: 50ml koekmeelblom 150ml melk 30ml botter 250ml cheddarkaas, gerasper 1 medium kookappel 1 middelslag ui, fyngekap 60g gerookte ham, fyngekap 2 groot eiers, geskei 3ml sout varsgemaalde swartpeper So gemaak: Smelt botter in swaarboomkastrol, voeg koekmeelblom by en meng deeglik. Voeg melk geleidelik by, roer aanhoudend en laat ...
Read moreTuisgebakte Tennisbeskuitjies
5 koppies koekmeel 1Âœk koppies klapper 5 eetlepels stroop 2 tl koeksoda knippie sout 1 k suiker 3 eetlepels botter 3 eiers geklits 2 tl kremetart 1 tl vanilla kwart koppie melk Voorverhit oond na 190 grade C Sif meel en die kremetart saam. Voeg nou jou suiker , ...
Read moreCoca-Cola Sjokoladekoek
Bestanddele: 500ml meel 500ml suiker 5ml sout 250g botter 45ml kakao 250ml coca-cola 375ml marshmallows, in kwarte gesny 5ml koeksoda 125ml karringmelk 2 eiers, geklits 5ml vanieljageursel Voorverhit oond na 180°C Sif die meel en sout saam. Voeg suiker by. Verhit die botter, kakao en coca-cola saam tot die ...
Read moreOnweerstaanbare koekies
Ryk sjokoladekoekies met stukkies sjokolade, bar one karamel binne-in. Lekkerder kry jy nie! 375 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 2 ml sout 375 ml hawermout, effens fyner gekap 180 ml sagte botter 180 ml strooisuiker 125 ml bruinsuiker 60 ml kakao 2 eiers 5 ml vanieljegeursel 160 g (3 ...
Read moreRomerige aspersie en vis gebak
Bestanddele 750 g Witvis porsies 1 klein ui, fyngekap 1 blik Aspersiepunte (460 g) 2 kop Melk 12,5 ml Mosterdpoeier 1 opgehoopte eetlepel  Mielieblom 150 g Cheddarkaas, gerasper  plus bietjie ekstra vir sprinkel Sout en Peper na smaak Metode Voorverhit oond tot by 180 °C. Verwyder die vel van die stokvis ...
Read moreRooi Fluweelkoek
Koek: 100g Botter 350g Suiker 2 Eiers 75ml Kakao 30ml Kookwater 2 Bottels rooi voedselkleursel 520ml Koekmeelblom 5ml Sout 250ml Karringmelk 5ml Vanieljegeursel 5ml Koeksoda 5ml Witasyn Versiersel: 250ml Melk 90ml Koekmeelblom 275ml Suiker 250ml Botter 5ml Vanieljegeursel Sjokolade-vermicelli Koek: Voorverhit die oond tot 180C. Smeer twee 20cm losboomkoekpanne ...
Read moreLepelsteeltjies
250g Botter 500ml Koekmeelblom 2.5ml Sout 2.5ml Bakpoeier 650ml Gerasperde Cheddarkaas Appelkooskonfyt Verroom botter en voeg meel, sout en bakpoeier by. Meng goed. Voeg kaas by en meng tot ‘n deeg. Rol deeg in balletjies en plaas op ‘n gesmeerde bakplaat. Druk ‘n gaatjies met ‘n houtlepel in die ...
Read moreSuurlemoenmeringuetert
Kors: 40 ml botter 30 ml strooisuiker 1 eier, geklits 75 ml mielieblom 187 ml koekmeel 2,5 ml bakpoeier knypie sout Vulsel 397 g kondensmelk 30 ml mielieblom 45 ml suurlemoensap 3 eiergele, geklits knypie sout Meringue 3 eierwitte 90 ml strooisuiker 1. Kors: Room botter en suiker tot ...
Read moreSjerrie en Kaneel Pere
Bestanddele: 4-6 Pere 1 Suurlemoen (sap uitgedruk en skil gerasper) 4 Eetlepels Muscovado Suiker of enige Bruinsuiker 60g botter of margarien 1 teelepel fyn kaneel 250 ml Old Brown Sjerrie Metode: Skil pere, halveer en verwyder die middelste pit gedeelte. Bedek met suurlemoen sap en plaas in vuurvaste bak. Meng die ...
Read more