Tag: gebak
Gebakte Jellypoeding
Ons Naweek Poeding: ~ GEBAKTE JELLIEPOEDING 7 eetlepels meelblom 3 eetlepels suiker 4 eetlepels appelkooskonfyt 1 teelepel koeksoda 3 eiers, geklits 2 eetlepels botter ¼ koppie melk knippie sout 1 pakkie lemoenjellie ½ koppie suiker Klop die botter en suiker saam tot dit romerig is en voeg die geklitste eiers ...
Read moreAartappel Vulkaan
700g aartappels, geskil 30ml margarien 50ml koekmeelblom 500ml melk 2 eiers geskei 500ml gerasperde Cheddar-kaas 5ml sout 1ml mosterdpoeier knypie peper gerasperde kaas & broodkrummels gemeng Stel oond op 200°C. Kook aartappels tot gaar en maak kapokaartappels. Smeer dit op die boom van bakskottel. Maak witsous van botter, meel en ...
Read moreKondensmelk Koekies
My skoonma se gunsteling bederf, maak hom sommer dubbel aan, Dit is hemelse koekies 700 g koekmeel 450 g botter 4 tl bakpoeier 1 blik kondensmelk 1 tl suurlemoengeursel 1 kop strooisuiker knypie sout. Voorverhit jou oond 190 C Room jou botter en suiker tot romerig, voeg blikkie kondensmelk by ...
Read moreGerookte hoender broccoli gebak
lekker maklik, maar SMUL LEKKER !! 15ml groenteolie 15ml botter 1 ui gekap 250g gerookte hoender gekap 250g broccoli in blommetjies gebreek 30ml gekapte pietersielie 500ml (200g) gerasperde cheddar kaas 2 groot eiers 250ml melk 50ml bruismeel So gemaak: Voor verhit die oond tot 180°C. Verhit die olie en botter ...
Read moreMagic Bars
“magic bars” is dit inderdaad… 12 spek repies 4 kop pretzels 1 1/2 kop botter – gesmelt 3 el suiker 1 kop donker sjokolade “choc-chip” 1 kop Peanut “choc-chips” (as jy nie kan kry nie, 1 kop neute of peanuts – of gemeng as plaasvervanger) 3 kop aartappel skyfies, enige ...
Read moreKersfees Botterkoekies
Lekker Kersfees sjokolade gedipte botterkoekies saam ouma gebak vandag, ek deel graag die lekker oudtydse botterkoekie resep met julle . Sommer lekker maklik en heerlik..!! 4 koppies koekmeel 3 teelepels bakpoeier 1 en halwe kop witsuiker halwe blok botter (250 gram ) lekker koud in blokkies gesny 3 eiers mespunt ...
Read moreOats en Piesang Rots Koekies
Dis die maklikste, lekkerste koekies… koppie botter koppie witsuiker, 3 medium groote , baie ryp piesangs 2 groot eiers, 2 kop koekmeel, tl bakpoeier, tl kaneel, mespunt koeksoda, mespunt neutmuskaat, knyp sout, 2 kop rou oats Room botter en suiker tot mooi lig. maak piesangs fyn , roer deur. Klits ...
Read moreAnys Beskuit
Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die koekmeel, sout, gis en anys. Meng botter / kondens melk saam ...
Read moreMarmite en cheddar muffins
lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...
Read moreIlze se Heerlike klam sjokoladekoek
….dis my staatmaker resep ! koek bly vir dae lank klam! Jy het nodig: 4 eiers 1 1/4k suiker 2 eetl fyn appelkooskonfyt 1/2t sout 1k kookwater 1/2k olie 1/2k kakao 2k koekmeel 3t bakpoeier Klits eiers,suiker,appelkooskonfyt en sout goed saam tot romerig Meng kakao,kookwater en olie saam Sif koekmeel ...
Read more