Skons (x12)

2006-09-20
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

2,189
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Bestanddele

1. 500ml Koekmeelblom
2. 15ml Bakpeier
3. 3ml Sout
4. 30ml Botter of Margarien
5. 175ml Melk of Karringmelk

Metode

1. Sif al die droe bestanddele saam.
2. Vryf die botter (margarien) met die vingerpunte in.
3. Voeg nou doe melk (karringmelk) by en sny dit in om ‘n sagte deeg te vorm.
4. Rol uit (+/- 15mm dik) op ‘n meelbestrooide broodbord.
5. Sny of druk vorms uit.
6. Voorverhit die oond tot 220 grade celsius en smeer ‘n bakplaat met botter of margarien.
7. Bak vir ongeveer 12-15 min tot goudbruin.

Recipe Type: , Tags: , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!