Mosterd Slaaisous

2014-04-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

1,937
Related Recipes:
  • Karamel Toffie Sous

  • Pienksous

  • Tzatziki

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

2 el mosterdpoeier
mespunt sout
mespunt peper
1 kop kondensmelk
2 el heuning
3 eiergele
1/4 kop olie
1/4 kop wit asyn

In mengbak klits droë bestanddel by eiergele
voeg kondensmelk en heuning by
Klits alles mooi saam tot romerig
Voeg eers olie en laastens asyn by meng goed.
Laat staan ‘n paar uur

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!