Fyn vyekonfyt

2007-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

8,711
Related Recipes:
  • Waatlemoenkonfyt

  • FYN FYEKONFYT GESKIK VIR DIABETES

  • Ryp Tamatie Konfyt

  • Suurvy konfyt

  • Marmelade

Was en skil die ryp vye dun af en weeg dit.

Gebruik 375 g suiker vir elke 500 g vrugte en 125 ml water vir elke 500 g suiker.

Sit die vye en die suiker in lae in n kastrol en voeg die water by. Verhit stadig en roer af en toe tot die suiker opgelos is.

Voeg n stuk gekneusde gemmerwortel en 15 ml suurlemoensap vir elke 500 g vrugte by.

Kook verder, omtrent n uur en bottel dit warm.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!