Loader

Tag: biltong

Wildsbiltong – en – Kaasskons

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Absoluut ‘n wenner…!! Jy het nodig: 100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml baie fyn wildsbiltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier So gemaak: Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die ...

Read more

Wilds Cabanossi

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Ek deel graag met julle die resep… vir al ons jagters wat nou vleis verwerk…!! 3.5kg Wildsvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 3 kg Maer beesvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny 1 pak Cabanossi-speserye 1kg ys, Fyngemaal 5kg Spek, in blokkies gesny 400g Derms Verkoel wilds-en ...

Read more

BILTONG PATEE

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

BILTONG PATEE 1 Ui Gekap 1 Knoffelhuisie, gekneus Bietjie olie 1 Pakkie Sampioene, in skyfies gesny 500 Ml Fyn biltong 1 Bakkie Laevetmaaskaas ½ Koppie Laevetmayonnaise 2 Eetl Vars pietersielie, gekap Soteer ui en knoffel in olie tot sag en deurskyend en voeg sampioene by. Roerbraai tot sampioene sag is. ...

Read more

Biltong en Bloukaassop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Bestanddele 125 g botter 250 g koekmeel 250 g gerasperde cheddar/ soetmelkkaas 125 g bloukaas in blokke gesny 4 hande vol biltong,(gekerf ) 2 l kookwater 500 ml melk 3 eetlepels port 2 hoenderekstrak Sout en peper na smaak Metode Smelt die botter in die soppot. Gooi die meel by ...

Read more

Biltongpot

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Met die (hopelik) oorvloed van biltong , is hierdie resep die ware Jakob. Anders moet jy maar van daardie pakkies by die supermark kry of ‘n maat afpers! Bestanddele: 500g gesnyde biltong 500g pasta (enige vorm, maar spaghetti pas nie so lekker nie) 250g botter (of margarien as jou gewete ...

Read more

Biltongsop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

2 uie, gekap 100 g botter 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 60 ml koekmeelblom 500 ml ligte hoenderaftreksel 250 ml warm volroommelk 125 g beesbiltong, fyn gekap 60 ml bloukaas, gekrummel 60 ml fetakaas, gekrummel Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Braai die uie in die botter tot sag. Voeg ...

Read more

Biltong – en – kaasskons

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml gerasperde biltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die kaas en die biltong daarby. Klits die Bovril, eier ...

Read more

Hoender-biltong-en-spekpotjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Hoender-biltong-en-spekpotjie – Johan Steenkamp Bestanddele: 2 hoenderaftreksel blokkies 250 ml kookwater 500 ml witwyn 250 ml blatjang 46g sampioen soppoeier (1 pakkie) 5 ml gedroogde tiemie 5 ml gemengde gedroogde kruie 5 ml suurlemoenpeper 15 ml olyfolie 15 ml botter 12 hoenderdye 250 g spekvleis, gekap 50 ml brandewyn 10 ...

Read more

Droëwors

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

4.5 kg Bief 1 kg Skaapstert Vet (of Beesvet) 5 ml Gemaalde Naeltjies 20 g Heel Koljander 65 ml Fyn Sout 10 ml Varsgemaalde Peper 90 g Skaapderms (week in warm water indien in sout gehou) Sit die koljander in ‘n droë braaipan en skroei oor matige hitte terwyl aanhoudend ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!