Loader

Tag: biltong

Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lekkerste peuselhappies vir om die vuur, vir die kosblik of sommer vir die lekker daarvan. Jy benodig: 1kg BruismeelKits Kaassouspoeier, 2el opgehoop (Knorr)250g Botter – yskoud1 kop gerasperde cheddar kaas1½ kop fyn klam gekefde biltong½tl rooipeper (cayene peper)½tl Vars gemaalde swart peperbietjie melk Voorverhit oond 180C In ‘n lekker groot ...

Read more

Japtrap Biltong

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Lus om jou eie Biltong te maak, maar nie die “fancy” geriewe soos n Biltongboks om grootmaat te maak nie. Koel komkommer, die een is vir jou. Sommer so in die oop lug soos in die ou dae. Binne 3 dae kan jy al smul. Vir die Biltong: +-1.2 ...

Read more

Sampioen en Biltong Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Heerlik saam met gebakte aartappels, bo-oor gebraaide vleis of schnitzel of selfs heerlik saam pasta .. 250g sampioene – gekap 3 eetlepels botter 1 el mielieblom  – ( maizena ) 250ml room ½ kop fyn biltongpoeier ½ kop koue melk sout en peper na smaak . Verhit botter in pan en ...

Read more

Maklike Biltong Patee

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Dit is die perfekte voorgereg. Bedien met sout koekies of ‘n Fransebroodrol. Lekker vir ontbyt saam warm gebakte skons 150g biltongpoeier ( of fyn gerasperde biltong ) 230g gewone roomkaas 60 ml vars lopende room – nie geklits gemaalde swart peper na smaak 1 el fyn vars geskroeide en gemaal ...

Read more

Biltong en Kaas Paptert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Heerlik saam braaivleis of enige bygereg of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies ½ tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot ...

Read more

Biltong

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Hierdie is ‘n heerlike biltong-resep, maar dit werk meer op “gevoel” as presiese hoeveelhede. So sien jou eerste paar pogings as eksperimente tot jy jou hoeveelhede en weektye reg kry (maak ‘n nota van wat jy doen vir volgende keer). En dan hoef jy nooit meer te smag na die ...

Read more

Onfeilbare Wilds Biltong

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Die resep gebaseer op 10 kilogram nat biltong. 2 koppies gemaalde koljander. Die ideaal is om die rou koljander korrels te kry en dit dan te skroei en dan fyn te maal. Let wel skroei en nie brand nie Dit maak n reuse verskil aan die smaak van die biltong. ...

Read more

Bier,Kaas, uie en Biltong potbroodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

500g bruismeel 1 bier 1½ koppies gerasperde Cheddarkaas 250ml fyn (nat!) biltong 125ml fyn, bruingebraaide uie Voorverhit oond 180 C Meng die meel en bier goed deurmekaar Voeg 1 koppie kaas, biltong en ui by. Meng alles saam. Plaas dit in jou gesmeerde pot en sprinkel met kaas Bak tot ...

Read more

Biltongslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Lekker maklik en vinnig… saam braai, of sommer ligte middag ete, self saans as dit so warm is en nie lus is vir kook nie… geniet 2 kop gaar skroef pasta handjie vol kersietamaties – halveer en liggies gebraai in olyfolie bietjie olyfolie 4 el suurlemoensap 1/2 kop basielpesto 2 ...

Read more

Biltong en Roomkaas Truffels

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Wat het jy nodig: 100 g sout beskuitjies, salty cracks, enige geur- lekker fyn gekrummel 230g maaskaas ½ kop poeier biltong, wild of bees, 1 kop biltong poeier x-tra vir rol 1 medium ui, baie fyn gesny handvol gekapte basielie, droog ook as jy nie vars het nie 1tl heel ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!