Wilds Cabanossi

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

3,428
Related Recipes:
  • Springbokboud in die oond

  • Toeka se Wildswors

  • Spitbraai – voorbereiding en marinades

  • Wildswors

  • Onfeilbare Wilds Biltong

Ek deel graag met julle die resep… vir al ons jagters wat nou vleis verwerk…!!

3.5kg Wildsvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny
3 kg Maer beesvleis, sonder Bene en senings, in repe gesny
1 pak Cabanossi-speserye
1kg ys, Fyngemaal
5kg Spek, in blokkies gesny
400g Derms

Verkoel wilds-en beesvleisrepe tot naby vriespunt, maal fyn en meng met speserye en fyn ys.
Maal varkvleis en spekblokkies effens growwer, voeg by wildsvleis mengsel en meng liggies maar deeglik. Stop vleismengsel in derm met deunsnee van sowat 25mm en Iaat oornag hang om af te droog, of gebruik ‘n elektriese waaier. Berook die volgende dag 2 uur lank, droog soos droewors, bewaar soos wildsvleis-chorizo, gebruik net so of vries. @*(Met erkenning aan Ben Heystek) *

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!