Loader

Recipes from Ingredient: knoffel

Diepskep Macaroni en Maalvleis

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap 30 ml tiemie 2 el tamatiepuree sout en peper na smaak Afronding: 3 kop rou macaroni, gaargemaak soos ...

Read more

Boere Beesvleis-Kerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Lekker soet boere kerrie met ‘n lekker byt 1 tot 2 kg beesvleis, groot blokke gesny (shortrib; brisket, chuck) 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer 1 tl bruinsuiker ¼ teelepel borrie 3 eetlepels sterk kerrie poeier 4 ...

Read more

Geurige Lamsbredie Kerrie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

1.5 kg loin lamstjops 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1/2 teelepels vas fyn gemmer ¼ teelepel borrie 4 eetlepels sterk kerrie poeier 4 aartappels, geskil en helfte gesny 3 wortels, geskraap en apgesny 2 kop gevriesde ertjies ...

Read more

Hamburger Potato Bake

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie ...

Read more

Oondgebraaide Sirloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Heerlike Sondag Biefstuk in die oond, met goue aartappels 2 kg beeslende (Sirloin) 3 el botter bietjie olyfolie 3 knoffelhuisies, gekneus suurlemoen se sap sout en varsgemaalde swartpeper gemengde droe kruie tinfoelie aartappels Verhit oond tot 180 °C. Vryf vleis met suurlemoensap , kruie en peper. Meng olyfolie en knoffel ...

Read more

Frikkadel met ‘n “nice surprise”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met ‘n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el tamatiepasta halwe kop yswater 2 eiers, liggies geklits 1 fyngekapte ui 3 fyngekapte vars knoffeltoontjies 1 tl ...

Read more

Cola Hoenderrepies op rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

1 kg  hoenderborsies, ontbeen en repies opgesny sous: 1 kop sweet chilli sous 3 el gouestroop 750 ml coke 6 el bruinsuiker 2 el bruin asyn 1 tl fyn gemmer 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 ui fyn opgekap 3 el botter sout en peper na smaak 6 tot 8 broodrolletjies vars ...

Read more

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny sout na smaak Braai die ui in die olie tot sag, voeg die knoffel en kerriepoeier ...

Read more

Klewerige beesvleis roerbraai met vetkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

  ….so ietsie anders en vingeraflek lekker variasie vir vetkoek 700 g “tenderised steak” in lang repies gesny repies 2 groot uie in ringe gesny 4 knoffelhuisies; gekneus 60 ml kookolie 60 ml botter 100 ml sjerrie (OBS) 1 tl fyngerasperde, vars gemmerwortel 60 ml sojasous 100 ml tamatiesous 100 ...

Read more

Beesvleis Kerrie met Kluitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Iets anders as allerdaagse kerrie en rys 1 tot 2 kg beeskook ( chuck, brisket, shortrib) opgesny 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 1/2 teelepels vas fyn gemmer ¼ teelepel borrie 4 eetlepels sterk kerrie poeier 4 aartappels, geskil en halfeer ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!