Cola Hoenderrepies op rolletjies

2016-01-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

2,137
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

1 kg  hoenderborsies, ontbeen en repies opgesny

sous:

1 kop sweet chilli sous
3 el gouestroop
750 ml coke
6 el bruinsuiker
2 el bruin asyn
1 tl fyn gemmer
4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap
1 ui fyn opgekap
3 el botter
sout en peper na smaak

6 tot 8 broodrolletjies
vars blaarslaai

In lekker groot kastrol, verhit botter en braai die knoffel en ui liggies saam tot deurskynend
Voeg by sweet chilli sous, gouestroop, coke, suiker, asyn, fyn gemmer en sout en peper na smaak
Bring alles stadig tot kookpunt, verwyder van plaat en roer aanhoudend tot suiker opgelos is
Plaas jou sous terug op die plaat en voeg hoederrepies by
Bring tot kookpunt en draai plaat op laagste stelling
Laat stadig kook tot gaar en sous lekker dik raak
Roer af en toe, pasop vir aanbrand

Bedien warm op vars broodrollejties met blaarslaaislaai

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!