Loader

Recipes from Ingredient: aartappels

Lagies Melktert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk Πkop suiker 1 ekstra groot Eier 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Πt Sout 1 t botter 1 t vanieljegeursel Metode: 1. Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier. 2. Verhit die melk & ...

Read more

Kerrie Sult

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Die is n heerlike “Curry Brawn” resep wat ek uit my skoonma Anna  Greenberg se resepte boek gaan krap het. Dis heerlik en verskriklik maklik. 4 Varkpote – skoon gemaak ‘n stuk skaap blaarpens skoon gemaak 1.5kg beesskenkel vleis 5 groot uie, gekap 400 ml asyn 30ml matige kerrie poeier ...

Read more

Smul lekker Beeshart Repies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Beeshart repies met egte botter broodjie. nie almal se dis maar vreeslik lekker. bees hart repies. 1bees hart skoon gemak en in repies gesny. maak n dik sousie van texan pork spice, heelwat woester sous en n bietjie asyn. braai in n pan met n bietjie botter. hy kan repies ...

Read more

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorverhit jou oond 200 C Sif bruismeel en sout 2 keer deur ...

Read more

Boereworsbolletjie Kebab

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders Jy benodig: Rou Boerewors Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny Uie ~ in growwe stukke gesny Marinade van jou keuse bietjie olie sosatie stokkies Ryg al die vleis uit ...

Read more

Slaphakskeentjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  : 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie sout 3 eiersSo gemaak: Kook uie oor `n medium hitte tot gaar in water met ...

Read more

Minsbolletjie Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Heerlik, vinnig en maklik .!! Frikkadelle met jou gunsteling resep  gemaak. Pak in oondbak Trek oor gewone puffpastry oor.versier met stukkies puff pastry wat oorbly Verf met eiergeel Bak in oond tot lekker bruin bo op en gaar. Bedien met lekker soetpatat, rys en gebakte aartappels. Nicolene Louw‎ via Facebook Boerekos ...

Read more

Michael se Herderspastei

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Michael se Herderspastei ‘n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot ...

Read more

Kapokaartappels met uie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

3 uie, fyn gekap 60ml botter 15 ml olyfolie 300 g aartappels, geskil 190 ml melk sout peper n knippie neutmuskaat grasuie vir versiering Braai die uie in 30 ml botter en 15 ml olie tot goud bruin terwyl jy dit roer. Kook die aartappels in sout water en dreineer. ...

Read more