Klapperballe

2013-07-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,187
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Klapperballe: heerlik…..en gesond.!!

Roer alles saam;
1 k rou oats,
1 k geroosterde klapper,
1/2 k peanutbotter,
1/2 k sjokolade chips,
1/2 k sonneblomsade,
1 k heuning,
1 tl vanilla geursel
knypie sout.

Maak ronde balletjies met jou hande en rol in klapper. Sit in lugdigte houer in yskas.
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!