Macaroni-la-Vienna

2017-05-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

5,354
Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Oe-la-la Tuna

  • Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

  • Eenpot Lekkerte, Macaroni en Maalvleis

Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4

.
250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny
2 kop cheddar kaas, gerasper
1 kop mozzarella, gerasper
1 ui, gesnipper
2 knoffeltoontjies – gekneus
1 tamattie – opekap
5 el botter
100 ml tamatiesous
sout en peper na smaak
3 kop rou macaroni.

.
Voorverhit oond na 180 C

.
Kook macaroni in soutwater en paar druppels olie tot sag, dreineer
Intussen in ‘n diep pan, braai uie en knoffel tot sag in botter, voeg vienna stukkies by , roerbraai tot geurig
Voeg gekapte tamatie en tamatiesous by, geur met sout en peper, prut paar minute
Voeg by gekookte Macaroni; saam handvol gerasperde cheddar,
Meng alles goed deur.
Skep in gesmeerde skottel en strooi orige cheddar kaas, ggevolg met handvol mozzarella kaas bo-oor.
Bak by 180 C tot gaar en goudbruin

.
Bedien dadelik, sit voor met ekstra tamatiesous, vars broodrolletjies ; groenslaai

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!