Minsbolletjie Pastei

2014-11-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,245
Related Recipes:
  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

  • Babbelaas Souttert


Heerlik, vinnig en maklik .!!

Frikkadelle met jou gunsteling resep  gemaak.

Pak in oondbak

Trek oor gewone puffpastry oor.versier met stukkies puff pastry wat oorbly

Verf met eiergeel

Bak in oond tot lekker bruin bo op en gaar.

Bedien met lekker soetpatat, rys en gebakte aartappels.

Nicolene Louw‎ via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!