Loader

Recipes From Cuisine: Boerekos Resepte

Salm met Romerige uie sous

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 salm filette (+- 170 g elk) sout en peper na smaak 75 ml gewone yogurt 30 ml mayonnaise 15 ml fyn gekapte uie 15 ml kappertjiesaad Voorverhit oond tot 200 grade. Voer oondbak met foelie uit en sit die vis op die foelie neer met die vel na onder. ...

Read more

Garnale met suurlemoen-knoffel botter

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

15 ml botter 700 g garnale, dop af en dermpie verwyder 4 groot knoffelhuisies, fyn gemaal 5 ml gerasperde suurlemoen skil 75 ml vars suurlemoensap 10 ml worcestshire sous 5 ml vars gemaalde swartpeper Smelt die botter en voeg die garnale by. Roerbraai dit vir 1 minuut lank, voeg die ...

Read more

Hoenderdye met tamaties en kappertjiesaad

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2 / 5)

170 g linguine pasta 4 hoenderdye, ontvel en ontbeen 45 ml vars gekapte basiliekruid 2 blikkies tamaties met basiliekruid 15 ml kappertjiesaad 30 ml vars gekapte basiliekruid vir granering Kook die pasta volgens die aanwysings op die pakkie en dreineer dit.Terwyl die pasta kook, besprinkel die hoender met die basiliekruid ...

Read more

Feta Hoender Pasta

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

2 x 250 ml rou pasta 2 hoender borsies, ontbeen en in repies gesny 250 ml rooi rissies, vertikaal gesny 75 ml gekerfde olywe 2,5 ml vars gemaalde swartpeper sout na smaak 100 g feta kaas Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af en dreineer dit. Braai die ...

Read more

Basiliekruid Hoender

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 ontbeende hoenderborsies (+- 170 g elk) 2 ml sout 2 ml vars gemaalde swartpeper 15 ml olyfolie 30 ml balsamic asyn 15 ml heuning 30 ml vars gekapte basiliekruid Besprinkel beide kante van die hoender met sout en peper. Verhit die olie in ‘n pan oor medium hitte, voeg ...

Read more

Gebraaide Oosterse Vark Tjops

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

90 ml sojasous 5 ml peper 10 ml sesame olie 10 ml lemmetjiesap 6 knoffelhuisies, fyn gepers 6 vark tjops, ontbeen (+- 115 g elk) Stel jou oond op volrooster. Meng al die bestanddele, behalwe die tjops, in ‘n sakkie wat kan seĂ«l. Plaas die tjops daarin en bedek die ...

Read more

Knoffel-en-kruie Biefstukke

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 biefstukke, vet verwyder (± 200 g elk) 2,5 ml sout 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 75 ml gemaalde knoffel 15 ml vars roosmaryn, fyn gekap Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. ...

Read more

Tabbouleh

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 koppie bulgar wheat 2 medium tamaties, grof gekap 2 groenuie, fyn gesny 2 x 250 ml vars pietersielie 250 ml vars ment 80 ml vars suurlemoensap 75 ml olyfolie sout na smaak Gooi die bulgar wheat in n bak en bedek dit met water. Week vir 1 uur teen ...

Read more

Plaatkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

500 ml meel 2 ml sout 2 eiers 250 ml melk 125 ml water 30 ml olie 45 ml stroop 20 ml bakpoeier Meng al die bestanddele saam en bak die koekies in ‘n pan.

Read more

Kluitjies (Dumplings)

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

250 ml koekmeelblom 10 ml bakpoeier 2 ml sout 15 ml botter 1 eier, geklits 125 ml melk Sif die droĂ« bestanddele saam. Vryf die botter in. Klits die eier en die melk saam en voeg dit by die meelmengsel. Meng dit met ‘n houtlepel totdat dit sag is.Skep lepels ...

Read more