Loader

Gebraaide Oosterse Vark Tjops

2007-03-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

90 ml sojasous
5 ml peper
10 ml sesame olie
10 ml lemmetjiesap
6 knoffelhuisies, fyn gepers
6 vark tjops, ontbeen (+- 115 g elk)

Stel jou oond op volrooster. Meng al die bestanddele, behalwe die tjops, in ‘n sakkie wat kan seël. Plaas die tjops daarin en bedek die vark met die marinade. Los dit vir tenminste 10 minute in die yskas. Verwyder die vark en gooi die marinade weg. Braai die tjops vir omtrent 3 tot 4 minute lank.

Recipe Type: Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!