Loader

Balsamic Varktjops

2007-03-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (1 / 5)

1 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

4 varktjops, sonder been, vetjies verwyder (+- 115 g elk)
10 ml suurlemoenpeper
5 ml sonneblom olie
Cooking Spray
125 ml balsamic asyn
75 ml hoenderaftreksel

Besprinkel die tjops eweredig met die suurlemoenpeper. Verhit ‘n pan oor medium hitte wat bespuit is met die cooking spray en voeg die vark by. Braai dit omtrent 3 minute aan elke kant. Verwyder dit en hou dit warm. Meng die asyn en die aftreksel in die pan en roer dit om die aanbrandsel los te kry. Kook oor medium hitte vir ongeveer 4 minute lank. Gooi die sous oor die tjops en geniet dit.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!