Recipes With Course: Soetgoed
Klapperballe
Klapperballe: heerlik…..en gesond.!! Roer alles saam; 1 k rou oats, 1 k geroosterde klapper, 1/2 k peanutbotter, 1/2 k sjokolade chips, 1/2 k sonneblomsade, 1 k heuning, 1 tl vanilla geursel knypie sout. Maak ronde balletjies met jou hande en rol in klapper. Sit in lugdigte houer in yskas. .
Read moreBlitsige Sjokolade Fudge
Bestanddele: 5el Kakao, 200g Sagte Botter 250g Versiersuiker, 1 tl Vanilla Geursel, 1 Pakkie Marie Beskuitjies, 1 Eier So gemaak: Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ; Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. ...
Read moreKondensmelk Blokkies
1 X 397g Blik Kondensmelk 125ml (100g) Bruinsuiker 75g Botter 5ml Vanieljegeursel 45ml Goue Stroop 4 X 250ml Graanvlokkies (Corn Flakes) 250ml (80g) Klapper 60ml Kakao 250ml (130g) Versiersuiker, Gesif 250g Botter, Gesmelt Smeer n vierkantige koekpan (23 X 23cm) Voer Die Bodem met gesmeerde bakpapier uit. Gooi kondensmelk, bruinsuiker, ...
Read moreSherbet Poeier
Bestanddele 1 koppie versiersuiker 1 teelepel bicarbonate of soda – (koeksoda) 1 teelepel tartaric acid 1 teelepel citric acid (die poeier form, by apteke verkry) 1 pakkie kool aid of drink-o-pop, enige geur Druk sitrus suur en kool aid fyn met agterkant van ‘n lepel, meng dan als saam. ...
Read moreTamboesies
Bestanddele: 1 rol skilferdeeg (400g) 1 eier – geklits 500 ml vars room 50 ml strooisuiker 1 tl vanielje geursel 1 koppie gesifte versiersuiker 30 ml kookwater paar druppels suurlemoensap geel voedsel kleursel So gemaak: Rol ...
Read moreJelly Tot Stafies
Maak so 20 stafies Bestandele 250gr botter 250ml Rice Crispies 250ml Fyngedrukte tennisbeskuitjies 140gr Versiersuiker 150gr Jelly Tots 50gr Wit sjokolade gesmelt Smelt botter, meng die res van die bestandele by behalwe sjokolade. Meng deeglik. Druk in ‘n 25x15cm koekpan plat. ...
Read moreSoete Verleiding
Dit is vreeslik, ongelooflik, verskriklik lekker….. verslawend!! Bestanddele: 250 ml Melk 250 ml Kokao 500 ml Botter 4 x 250 ml Suiker 5 x 250 ml Hawermout 500 ml Klapper knypie sout 10 ml vanilla essence So gemaak: In ‘n lekker groot kastrol, meng saam: melk, kakao, botter en ...
Read moreToffie Appels
Die kind in sommige van ons sal nooit sterf, ek vandag so lus vir ‘n toffieappel,, Kannie eens onthou wanneer laas ek een verober het nie… Bestanddele: 15 medium grootte appels 190 ml water 2 koppies suiker 15 Sosatiestokkies 125 ml gouestroop knypie sout rooi ...
Read moreSoete Baklava Verleiding
Skep vir jou genoegsame skoon ruimte om jou baklava voor te berei.. Botter jou bakplaat +- 50 x 30 cm , baie goed!!! Bestanddele: 6 velle filodeeg – goed ontvries (onthou filodeeg droog baie vinnig uit hou dus jou lae dig toe met skoon klam vadoeke tot jy dit ...
Read moreOliebolletjies
4x250ml koekmeelblom 250ml suiker 30ml bakpoeier 2 eiers, geklop 250-300ml water 125ml rosyne 750ml (om in te braai) OM IN TE ROL: Meng 500ml suiker en 30ml fyn kaneel Meng meel, suiker en bakpoeier in ‘n mengbak. Klop eiers en water, voeg by meelmengsel en meng goed. Roer rosyne ...
Read more