Loader

Recipes With Course: Soetgoed

Tuisgemaakte nougat

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  Benodighede: ryspapiervelletjies 100 g amandels, geblansjeer 200 g heel haselneute 100 g ongesoute pistasieneute, geskil 1 vanieljepeul of 5 ml vanielje-ekstrak 625 g suiker 150 ml vloeibare glukose 100 g heuning 3 eierwitte Metode Voer die bodem van ’n diep bakplaat of oondpan met bakpapier uit. Rangskik velletjies van ...

Read more

Verrassings Horingkies vir Kinders

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Benodighede 50 g sjokolade, in stukkies gebreek 10 kleurryke roomyshorinkies kleurstrooisels, sjokoladevermicelli en reënboogvermicelli gemengde lekkergoed Metode: Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond of in ’n bak oor ’n kastrol met kokende water. Verf die ronde deel van die roomyshorinkies met gesmelte sjokolade en rol dit in die strooisels. ...

Read more

Rum en Rosyntjie Sjokolade fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

60 ml donker rum 80 pitlose rosyne – grof gekap 400 g donker sjokolade – gekap blik volroom kondensmelk – 397 g 60 g botter Voer n vierkantige pan van 20 cm met bakpapier uit en smeer goed met botter. Meng die rum en rosyntjies in n bak en laat ...

Read more

Koeksisters

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Ek gebruik al die resep vir n redelik tyd, en is heerlik. Ek het die resep in twee dele gesit, siende dat die no 1 so 48 klein koeksister maak, en no 2, gebruik wanneer ek vir n Bazaar maak…. Koesisters 1 4 k meel 1tl sout 6 tl bakpoeier ...

Read more

SjokoladeTruffels

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

450 g donker sjokolade 75 g botter 30 ml room 30 ml likeur van jou keuse 5 eiergele ekstra donker sjokolade om in te doop klapper en fyn gerasperde wit sjokolade om in te rol agterna Smelt die botter en 450 g donker sjokolade saam. Klop die room, likeur en ...

Read more

Brandewyn Bomme

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestanddele 100 ml Goue Stroop 200 g Sjokolade 200 g Pekan neute 150 ml Brandewyn 2 Pakkies Tennis Beskuitjies Versiersuiker Metode Maak Tennis beskuitjies fyn. Breek die pekan neute. Breek sjokolade in n diep bak en voeg stroop by. Mikrogolf teen 50% krag tot gesmelt. Roer mengsel goed. Voeg ...

Read more

Dadel & Rice Crispies Balle

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1 lb (500gr) Dadels 2 kop Suiker 6 kop Rice Crispies 2 eetlepels gesmelte Botter 4 Eiers geklits Klapper Laat dadels, suiker en botter saam kook vir 10 minute. Roer goed geklitste eiers by. Kook weer. Voer rice crispies by. Rol balletjies en rol dan in die klapper.

Read more

Klapperys – Ongekook

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

4 x 250 ml Versiersuiker 4 x 250 ml Klapper 1 Blik Kondensmelk 2.5 ml Kremetart knypie Sout 5 ml Vanielje geursel Kleursel ** Meng alles goed saam. ** As jy twee kleure wil maak, deel die klapperys in twee dele en gooi net ‘n druppel of so kleursel by ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!