Recipes With Course: Hoofgereg
Koffie-Cola Hoendervlerkies
Die is ‘n vinger aflek lekkerte, jy sal verbaas wees hoe die koffie; Coca-cola en Soya mekaar komplimenteer 1.5 tot 2 kg hoendervlerkies 1 eetlepel. gemaalde swart peper 1 klein ui fyn gekapte 2 duim grootte stuk vars gemmer – geskil en in skyfies gesny 5 knoffeltoontjies – geskil en ...
Read moreTraditionele Melksnysels
Koningskos vir die siel 2 kop koekmeel Ā½ tl sout yskoue water 2 eiers 8 kop volroom melk *eksta koekmeel vir sprinkel *kaneelsuiker vir strooi Breek eiers by koekmeel in en voeg sout by. Gooi bietjies yskoue water op ‘n slag by, terwyl jy meng met vurk, tot ān stywe ...
Read moreKerriehoender Frikkadelle
Die is trooskos, maklik en eenvoudig om voor te berei en bonus, min skottelgoed 1kg hoender maalvleis 2 knoffeltoontjies – gekneus , opgekap klein soet groen rissie (green pepper) – fyn gekap 1 tl gedroogde rissie vlokkies 1 tl sterk kerriepoeier mespunt fyn gemmer 1 sny dag oue witbrood – ...
Read moreKool en Bully Beef Roerbraai
Vinnige en maklike smul randrekker, 1 groot koolkop 2 blikkies Bull Brand Bully Beef 1 groot ui – opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 80 ml kookolie 2 el botter 1 tl matige kerriepoeier Swartpeper en sout na smaak 1 tl gemengde kruie 1 el tamatie puree 125 ml ...
Read moreBabbelaas Souttert
Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...
Read moreBlinkbek Goue Hoenderdye
Hierdie hoenderdye word eers lekker bros gebraai en dan met die lekker taai sous bygedam om dit nĆ³g lekkerder te maak 1.5 kg hoenderdye sout en peper na smaak 4 el botter 2 el kookolie 1 el mielieblom 125 ml sojasous 8 el bruinsuiker 4 el heuning 2 el appelkooskonfyt ...
Read moreSpringbokboud in die oond
As jy so gelukkig is om ‘n ou boudjie in die vrieskas te hĆŖ.. Die resep werk lekker vir enige wildsboudjie 1 springbokboud 500 ml karringmelk 10 blokkies varkspek (skaapstert of brisket vet werk ook goed) 10 heel knoffeltoontjies, afgedop 2 uie, in dik skywe gesny 250 ml Old Brown ...
Read moreKerriemayo – Hoenderborsies
Blitsvinnig en baie lekker , ‘n vra-na-meer-hoender lekkerte 6 hoenderborsies, ontbeen, maar los velletjie aan 3 eetlepels olyfolie 1 groot ui – baie fyn gekap 1 groot ryp tamaties, geskil en fyn gekap suurlemoen grofgemaalde swartpeper Ā½ tl fyn gemmer 2 el sterk kerriepoeier 1 el bruinsuiker 1 kop witwyn ...
Read moreToeka se Wildswors
Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hĆŖ, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou.Ā Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...
Read morePasta met Hoender en Sampioen Gebak
Heerlike randrekker, bedien met kraakvars groenslaai en broodrolletjies . Ā½ pak fatti’s & monie’s macaroni 3 hoenderborsies 1 ui, fyn gekap 3 knoffeltoontjies , gekneus 1 pakkie sampioene, in skyfies gesny aromat of hoenderspeserye na smaak gemengde droĆ« kruie na smaak sout en peper na smaak bietjie olie 1 kop ...
Read more