Recipes With Course: Hoofgereg
Blatjang Hoender
Vinger aflek lekker 1 Heel hoender 2 telepels kerrie (die sterkte wat jy wil gebruik) 1 kop blatjang 1 groot ui 2 eetlepels worcester sous Sout na smaak 6 knoffeltoontjes – gekneus en fyn opgekap 1 heel ui – geskil 3 el botter Voorverhit oond tot 180 C Meng die ...
Read moreKalkoen en Roosmaryn Sosatie
1 ui, fyn gekap 280 g kalkoen, in blokkies gesny Kersie tamaties 4 stewige roosmaryn takkies sout en peper na smaak 30 ml olie 250 ml groente aftreksel 30 ml bisto Verhit die oond tot 200 C. Maak gaatjies in die vleis en die tamaties met n sosatie stokkie. Ryg ...
Read moreDrie-Kaas-Spaghetti
1 pakkie spaghetti 125 ml pietersielie, grof gekap 85g mascarpone gorgonzola sout en peper na smaak parmesaan na smaak Kook die spaghetti volgens die aanwysings op die pakkie. Dreineer en hou so n bietjie van die water. Smelt die mascarpone in n pan en krummel die gorgonzola kaas en voeg ...
Read moreVinnige Coq-au-Vin in witwyn
2 uie, fyn gekap 250 g sampioene, in die hefte gesny 2 hoenderboudjies 2 hoenderborsies, in die helfte gesny 60 g spekvleis 30 ml olie 250 ml witwyn 250 ml hoenderaftreksel sout en peper neutmuskaat 60 ml gekapte pietersielie Braai die spek in die olie tot lekker “crisp” en verwyder. ...
Read moreTuna en spaghetti
3 blikkies tuna, gedreineer en gevlok 1 pak spagehtti 1 rooi soetrissie, gekerf 60 ml botter 60 ml suurlemoensap Kook die spaghetti volgens die aanwysing op die pak. Dreineer en spoel af onder lopende koue water. Verhit die botter in ‘n pan en voeg die rissie en die suurlemoensap by. ...
Read moreGeurige Hoender
280g wortels, in dun skywe gesny 4 dun skywe lemoen en sap (90 ml) 2 stukke waspapier (45×45) 2 hoenderborsies sout en peper 30 ml olie 2 roosmaryn takkies 15 ml heuning Geur die hoender met sout en peper en braai die hoender, aan al die kante, in die olie. ...
Read moreMaklike Beesstert
± 1.3kg Beesstert (In skywe gesny) 2 Blikkies Tamatie en Uie smoor 6 Heelkorrels swart peper Sout na smaak 1 teelepel suiker Voeg beesstert in klei oondbak (Verkieslik die tipe wat voor gebruik in water geweek word). Sout na smaak, gooi suiker en swart peper korrels oor, en gooi laaste ...
Read moreSoet Hoender met groen soetrissie
190 ml water 45 ml tamatiesous 15 ml worcestershiresous 2,5 ml gedroogde origanum 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel 1 rooi soetrissie, in repies gesny paar sampioene gekap Meng die eerste 5 bestandele goed. Braai die hoender tot bruin en gaar. Hou dit eenkant warm. Sit ...
Read moreHoender met dijon sous
4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel en effe plat geslaan kookolie 4 el bottersout na smaak vars gemaalde swartpeper na smaak paprika na smaak sous: 200 ml mayonnaise 30 ml suurlemoensap 3 gekapte knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 1 el dijon mosterd 1,25 ml gedroogde roosmaryn Sit die oond op volrooster. Strooi ...
Read moreGerookte Varktjops met Jalapeno-kersie sous
6 gerookte varktjoppies 190 ml ontpitte kersies 125 ml jalapeno jellie Braai die vleis volgens smaak. Meng die kersies en die jellie in n potjie op die stoof en bring dit tot kookpunt. Roer dit aanhoudend. Skep die sous oor die vleis net voor jy dit opdien.
Read more