Loader

Recipes With Course: Hoofgereg

Cranberry-Lemoen Vark Tjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

sout na smaak peper na smaak 2,5 ml gedroogde tiemie 500 g vark tjops, ontbeen en dun gesny 160 ml lemoensap 125 ml hoenderaftreksel 125 ml cranberry-lemoen vrugte, gekap Meng die sout, peper en tiemie en strooi dit oor die vark aan beide kante. Braai die vark 2 minute aan ...

Read more

Heuning-Pekanneut Hoenderborsies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

30 ml sojasous 30 ml heuning 250 ml graanvlokkies 30 ml fyn gekapte pekanneute 4 hoenderborsies, elk gehalveer, sonder vel en ontbeen peper na smaak Voorverhit die oond tot 220 grade. meng die sojasous en heuning en hou dit eenkant. Meng die graanvlokkies en die neute en hou dit eenkant. ...

Read more

Marmelade Varktjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

5 ml olyfolie  of Cooking Spray 4 varktjops, (+- 115 g elk) 10 ml peper sout na smaak 30 ml  asyn 200 ml  marmelade konfyt Spuit ‘n riffelpan met Cooking spray / of verhit olyfolie ,  die pan lekker warm wees. Besprinkel beide kante van die tjops met peper, sout ...

Read more

Balsamic Varktjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (1 / 5)

4 varktjops, sonder been, vetjies verwyder (+- 115 g elk) 10 ml suurlemoenpeper 5 ml sonneblom olie Cooking Spray 125 ml balsamic asyn 75 ml hoenderaftreksel Besprinkel die tjops eweredig met die suurlemoenpeper. Verhit ‘n pan oor medium hitte wat bespuit is met die cooking spray en voeg die vark ...

Read more

Italiaanse Vark Tenderloin

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

250 g vark tenderloin Cooking Spray 75 ml gevriesde uie 2 ml Italiaanse speserye sout na smaak vars gemaalde swartpeper na smaak 175 ml marinara sous 75 ml gerasperde mozzarella kaas Sny die vark in 6 stukke. Plaas dit tussen “gladwrap” en slaan dit plat met ‘n koekroller, ongeveer 1,5 ...

Read more

Gepeperde Biefstuk met Sampioen Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

2 biefstukke, vetjies verwyder (± 200 g elk) 5 ml vars gemaalde swartpeper Cooking Spray 250 g gekerfde sampioene 2 groen uie, gekerf 75 ml rooiwyn of beesaftreksel Stel jou oond op rooster (grill). Besprinkel albei kante van die biefstuk met peper. Plaas die biefstukke in ‘n oondbak wat bespuit ...

Read more

Knoffel-en-kruie Biefstukke

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 biefstukke, vet verwyder (± 200 g elk) 2,5 ml sout 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 75 ml gemaalde knoffel 15 ml vars roosmaryn, fyn gekap Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. ...

Read more

Kerrie-appelkoos varktjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

1 koppie gladde appelkooskonfyt 1 el balsamic asyn 10 ml kerriepoeier rooipeper na smaak sout na smaak 4 varktjops, sonder die been (± 200 g elk) Cooking Spray of olyfolie Meng die appelkooskonfyt en die asyn en hou dit eenkant. Meng die kerrie, sout en rooipeper en vryf die tjops ...

Read more

Herderspastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500 g maalvleis 250 ml  groen soetrissie 5 ml chilli poeier 2,5 ml sout 1 pakkie smash of vars kappokaartappels 125 ml gerasperde cheddarkaas Sit die stoof op volrooster (Grill). Roerbraai die vleis in ‘n pan oor medium hitte totdat dit verbruin het. Voeg die soetrissie, chilli en ‘n kwart ...

Read more

Chilli con Carne

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

450 g maalvleis 375 ml water 10 ml chilli poeier 1 ui, gekap 2 seldery stingels, gekap 1 groen soetrissie, gekap 1 blikkie chilli boontjies 1 blikkie tamaties, gekerf gerasperde cheddar kaas gekapte groen ui Braai die ui, seldery en soetrissie vir ongeveer 5 minute. Verwyder en hou dit eenkant. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!