Tuna en spaghetti

2007-07-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

830
Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

  • Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

3 blikkies tuna, gedreineer en gevlok
1 pak spagehtti
1 rooi soetrissie, gekerf
60 ml botter
60 ml suurlemoensap

Kook die spaghetti volgens die aanwysing op die pak. Dreineer en spoel af onder lopende koue water. Verhit die botter in ‘n pan en voeg die rissie en die suurlemoensap by. Kook dit vir 1 minuut lank oor medium hitte. Voeg die pasta by die sous en roer goed. Vou die tuna versigtig by.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!