Soet Hoender met groen soetrissie

2007-06-26
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

847
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

190 ml water
45 ml tamatiesous
15 ml worcestershiresous
2,5 ml gedroogde origanum
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel
1 rooi soetrissie, in repies gesny
paar sampioene gekap

Meng die eerste 5 bestandele goed. Braai die hoender tot bruin en gaar. Hou dit eenkant warm. Sit die soetrissie, sampioene  in die pan en die tamatiesous mengsel. Kook dit tot die soetrissie sag is en de sous effens verdik het. Skep die sous oor die hoender.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!