Blatjang Hoender

2008-04-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,911
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

Vinger aflek lekker

1 Heel hoender
2 telepels kerrie (die sterkte wat jy wil gebruik)
1 kop blatjang
1 groot ui
2 eetlepels worcester sous
Sout na smaak
6 knoffeltoontjes – gekneus en fyn opgekap
1 heel ui – geskil
3 el botter

Voorverhit oond tot 180 C

Meng die kerrie en blatjang, worcester sous en knoffel saam,  smeer eweredig oor hoender
Sit hele ui in hoender se maag,
Stip oral met botter
Sit foelie oor die hoender , seel pan mooi aan die kante
Bak vir 1 uur.
.
Verwder foelie en bak veder tot goudbruin, bedruip gereeld met pansous
Bedien met vars broodrolletjies en ‘n heerlike groenslaai

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!