Loader

Ongelooflike Lekker Brood Bolletjies

2006-06-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 18
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

18 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Wil jy iets lekkers maak wat by braaivleis sal pas? Iets wat nie net jou kerel, man ,Pa of vriende gaan verbaas nie,maar jouself ook?
Dit is ongelooflik lekker!!!!!

1 Sakkie brood deeg(Wat jy sommer by spar kan koop of self knie)
Donker bruin suiker
Lekker room

Dis nou makklik.Maak klomp klein bolle met die deeg en pak dit in ‘n botter gesmeerde bak.Gooi nou die room op en moet nie skaam wees nie(die room maak net n lekker dik sous)Strooi nou die bruin suiker bo oor!Plaas in voor verhitte oond (180c)en bak tot die brood gaar is.

Sjoe maar dis ongelooflik lekker!!!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!