Loader

Tag: Resep

“Flamed Grill” T-Bone

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die lekkerste manier van Steak Braai. Sodra die hout vuur goed aan die gang is, en kole het maar genoeg vlam ook, sal die braai proses vinnig verby wees, met die vleis in die toeknyprooster is dit gemaklik om te beheer oor die vlamme, tot perfeksie., sommer so terwyl jy ...

Read more

Paasbolletjies – Hot Cross BunsĀ 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Die lekkerste van PaasfeesĀ PaasbolletjiesĀ  en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye Ā½ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...

Read more

Traditionele Melksnysels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Koningskos vir die siel 2 kop koekmeel Ā½ tl sout yskoue water 2 eiers 8 kop volroom melk *eksta koekmeel vir sprinkel *kaneelsuiker vir strooi Breek eiers by koekmeel in en voeg sout by. Gooi bietjies yskoue water op ‘n slag by, terwyl jy meng met vurk, tot ā€˜n stywe ...

Read more

Kerriehoender Frikkadelle

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Die is trooskos, maklik en eenvoudig om voor te berei en bonus, min skottelgoed 1kg hoender maalvleis 2 knoffeltoontjies – gekneus , opgekap klein soet groen rissie (green pepper) – fyn gekap 1 tl gedroogde rissie vlokkies 1 tl sterk kerriepoeier mespunt fyn gemmer 1 sny dag oue witbrood – ...

Read more

Kool en Bully Beef Roerbraai

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Vinnige en maklike smul randrekker, 1 groot koolkop 2 blikkies Bull Brand Bully Beef 1 groot ui – opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 80 ml kookolie 2 el botter 1 tl matige kerriepoeier Swartpeper en sout na smaak 1 tl gemengde kruie 1 el tamatie puree 125 ml ...

Read more

Energiestafies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Heerlik om aan te peusel tussen etes deur en wanneer energie vlakke laag raak . Basis 1 pakkie tennisbeskuitjies, gekrummel 100g gesmelte botter . Bolaag 4 el botter 3 el grondboontjiebotter 125 ml heuning 1 kop klapper 2 kop rice krispies 1 kop rou hawermout 1 kop gedroogde vrugte, baie ...

Read more

Zoerdoef

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

My weergawe van die heerlike tuisgemaakte Granadilla Liqueur met pynappel kinkel <PG18> 6 x 115g Rhodes ā€“ Granadilla Pulp 1 x 440g blikkie pynappelring – stroop gedreineer en hou eenkant 3 kop wit suiker 750ml Vodka In ‘n groot glasbak, meng suiker, Granadilla Pulp en pynappelstroop saam tot suiker opgelos ...

Read more

Japtrap Biltong

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Lus om jou eie Biltong te maak, maar nie die “fancy” geriewe soos n Biltongboks om grootmaat te maak nie. Koel komkommer, die een is vir jou. Sommer so in die oop lug soos in die ou dae. Binne 3 dae kan jy al smul. Vir die Biltong: +-1.2 ...

Read more

Toeka se Wildswors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hĆŖ, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou.Ā  Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...

Read more

Peer Krummeltert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1Ā½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!